Editor's choiceOpinion

Sê ons wat jy dink

Het jy streng ouers?

Op ’n skaal van een tot 10, hoe streng is jou ouers?

Kathy Rieger – My ouers is ’n ses, alhoewel ek niks verkeerd doen nie, word daar nogsteeds dissipline toegepas.
Jariska Ströh – Ek sal sê ’n vyf, want ek kry nie regtig meer pakslae nie, maar ek is ook nie stout nie.
Keagan Breytenbach – Ek sal sê ’n nege, want ek kry altyd pak of word in ’n hoek gesit as ek stout is.
Xiaomei Smit – My ma is ’n sewe. Sy is erg oor dissipline, maar my pa is baie verdraagsaam en gee ons nooit pak nie.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button