Opinion

Sê ons wat jy dink

Wat is jou opinie?

Kersfees is om die draai. Het jy al begin met jou Kersinkopies?

Anthea Britz – Ja, ek het al speelgoed vir my kleinkinders begin koop.
Sisca Heath – Nee, ek koop gewoonlik maar op die nippertjie.
Andrew Berry – Nee ek het nog nie, ek sal dit net voor Kersfees doen.
Barrie Krige – Ja ek het al solank die drank begin koop.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button