Editor's choiceOpinion

Sé ons wat jy dink

Wat sal jy vir jou leerders leer?

As jy ’n onderwyser vir een dag kon wees, wat sou jy vir die leerders in jou klas leer?

Mieke Botha – Ek sal vir hulle wiskunde leer, want ek kan dit lekker en interessant maak.
Zandria Kidson – Ek sal vir hulle natuurwetenskap leer, sodat hul weet hoe die aarde en planete werk.
Saskia Beirowski – Afrikaans, want dit is my beste vak, so ek sal hulle mooi kan leer.
Dehandré Beirowski – Ek sou vir hulle wiskunde geletterdheid leer want dit is die maklikste.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button