LettersOpinion

Toegangsgeld by swembad is te veel

Rietjie de Villiers, Brakpan-sentraal skryf: Met verwysing na die berig in die Herald van 9 Oktober (R10 entrance fee at swimming pool).

 

Ek glo dit is belaglik om R10 te betaal om by die Brakpan swembad te gaan swem.

Die plek is nie eers meer mooi of skoon nie.

Ek het drie kinders so as ons vier wil gaan swem kos dit R40 en dis baie geld.

Ons kan nou net so een keer elke twee maande gaan swem.

Waar is die dae toe ons net R1 betaal het? Die plek was toe nog mooi en daar was ’n winkel waar alles ook goedkoop was.

(Brief verkort)

Lees ook:

This is how much you pay to swim

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button