School sportSport

Juniors verwelkom by rugby klub

Brakpan Junior Rugby Klub se oefeninge is nou in volle swang, maar alle spelers wat nog belangstel om by die onderskeie spanne in te val is baie welkom om op Maandae en Woensdae, tussen 6nm en 8nm, so te maak .

Hulle kan ook met die onderskeie afrigters in verbinding tree, by die kontak besonderhede soos hieronder.

“Ons wil graag alle seuns aanmoedig om by Brakpan te kom rugby speel, sodat ons sommer ‘n groot sukses kan maak van die seisoen wat op Julie 27 afskop,” sê Sarel Korf, van die junior klub.

Die afrigters se kontak nommers is:

o-6, Theo Smith, 072 628 3090.

o-7, Dewald Clingen, 079 842 6167.

o-8, Llewellyn Krause, 071 332 6966.

o-9, Roger Pretorius, 082 441 8547.

o-10, Arrie Snyman, 082 312 2930.

o-11, Johan Groenewald, 082 450 6461.

o-12, Pieter Steyn, 074 583 9904.

o-12 tot o-13, bestuurder, Jan Knoesen, 082 574 1152.

o-13, Wimpie Herbst, 082 446 2232.

o-14, Sarel Korf, 082 317 4951, of Anton Smit, 081 577 4961.

o-15, Seun Engelbrecht, 078 460 7020.

o-16, Francois van Niekerk, 073 970 7376.

o-18, Johann Schlabuch, 082 564 3445.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button