Editor's noteEntertainmentLifestyle

Ondersteun Huis Talita

'n Fondsinsamelings- en pretdag word môre (Saterdag) by Huis Talita gehou.

Die kinderhuis, onder die vlerk van die AGS Kerk, Brakpan-Wes is ‘n veilige hawe vir kinders en is geleë te 122 Witpoortjieweg, Rand Colleries. (Op die gronde van die kerk).

Fondse wat ingesamel word sal aangewend word vir onder andere, skryfbehoeftes, skoolklere, skooltasse, nuwe beddegoed asook ‘n rekenaar en drukker.

Daar sal verskeie stalletjies wees en een van die hoogtepunte is die optrede deur die bekende sangers Benice Borman en Danie van der Westhuizen.

Die publiek word uitgenooi om die dag te gaan geniet en word versoek om ‘n nie-bederfbare kos item saam te neem.

Lees meer oor Benice:

Benice Borman is genomineer vir Vrou van die Jaar

Lees ook: 

Support Hospice

Wen een van twee matriekafskeidrokke

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Thelma Koorts

Thelma Koorts is an editor with a passion for delivering high-quality editorial services that meet the evolving needs of readers and clients. She currently serves as the editor for the Brakpan Herald, Springs Advertiser, African Reporter, and Heidelberg Nigel Heraut. With over 30 years of experience in journalism, her goal is to keep readers informed and updated through informative news from the community to the community.

Related Articles

Back to top button