Bejaarde weet nie wie of waar hy is nie: Ken jy hierdie persoon?
Hierdie man het vanmiddag ongeveer 2.30nm by ‘n woning in Athlonelaan opgedaag.
Hy weet nie waar sy huis is of waar hy bly nie. Inligting wat hy wel kon verskaf is dat hy glo by sy dogter bly.
Enigiemand wat meer inligting kan verskaf, kan vir Simoné Therion by 081 573 6588 skakel.
Gebruik asseblief net die nommer as jy inligting het wat van hulp sal wees.
Opvolg: Bejaarde wat verdwaal is veilig by sy mense

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



