Happenings
Die Just Wheels Motorklub hou ’n nagmark by die klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is vanaf 5nm.
• 5 Maart
Die Just Wheels Motorklub hou ’n nagmark by die klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is vanaf 5nm. Heerlike eet- en drinkgoed sal te koop wees. Vir meer besonderhede en om stalletjies te bespreek kan Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 geskakel word.
• 7 Maart
Solidariteit Helpende Hand se Ons Winkel hou vanaf 11vm tot 6nm ’n Boeremark by die Just Wheels Klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is. Daar sal vermaak en heerlike eetgoed wees. Belangstellendes kan ook stalletjies bespreek. Kontak vir Belinda Coetzer by 076 167 4328. Die toegang is nie-bederfbare kos, klere, speelgoed of huishoudelike items.
• 9 Maart
Die Brakpan-tak van die Vroue Lanbou-unie hou hul maandelikse vergadering by die Just Wheels Klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is. Vroue wat belangstel om dit by te woon kan vir Elsabé Grobler by 082 891 4514 skakel.
13 Maart
’n Always Believe-pretloop word aangebied ten bate van die breinbeseerde Karlien Roets vanaf 6vm tot 6nm. Belangstellendes kan 5km hardloop, draf of loop op die plek van hul keuse. Die inskrywingsfooi is R30 per persoon. Besoek www.karlienroets.co.za of skakel 074 963 8955 of stuur ’n e-pos na info@karlienroets.co.za
• We would like to get our Happenings diary filled up again. If you have an event planned you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fund-raisers etc. The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11am on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za
Have a story?
Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts (editor) brakpanherald@caxton.co.za or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za
Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:
Follow us:



