EntertainmentLifestyle

Happennings

We would like to get our Happenings diary filled up again. If you have an event planned you can submit it for inclusion in the Happenings column.

24 September
’n Erfenis-braai ten bate van liefdadigheid word by Cosy Corner in Brenthurst gehou. Die toegang is gratis, maar die publiek word versoek om ’n nie-bederfbare voedselitem saam te neem. Daar sal stalletjies wees en gratis pap, sous en slaai. Eie drinkgoed mag nie saam geneem word nie. Vir stalletjie besprekings en meer inligting kontak vir Belinda Coetzer by 076 167 4328.

26 September
Die Just Wheels Motorklub se opedag word op 26 September by die klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is, gehou. Die dag bied die perfekte geleentheid vir oud en jonk om ’n genotvolle dag te beleef. Voertuie word uitgestal, vlooimark- en kosstalletjies kan besoek word en vermaak word deur die loop van die dag aangebied. Persone wat stalletjies wil bespreek kan vir Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 skakel.

10 Oktober
’n Damesoggendtee word om 10:00 by die B&O Koffiewinkel aangebied ten bate van Karlien Roets. Beperkte sitplekke is beskikbaar. Vir meer besonderhede en kaartjies kontak vir Karen Roets by 074 963 8955.

• 2 Desember
Laerskool Brakpan-Oos bied ’n gholfdag aan by die State Mines-klub. Belangstellendes kan vir Rainier Myburgh by 083 315 7186 kontak.

• We would like to get our Happenings diary filled up again. If you have an event planned you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fund-raisers, etc. The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button