Ray Coetzee, Werner Schwahn, Riaan Esterhuizen, Riaan Botha en Neville Jonas het die dag op die baan geniet. FOTO: Charma du Plessis.
Brakpan Ringbalklub het op 5 Maart ’n suksesvolle golfdag fondsinsameling by State Mines Country Club aangebied.
Spelers het nie net die spel geniet het nie, maar was ook deel van ’n aand vol pryse, ’n aandete en ’n veiling van unieke, geraamde collages van top Springbok-rugbyspelers, elk persoonlik deur die spelers onderteken.
As deel van die fondsinsameling het die klub ook iets nuuts probeer deur lede van die Monday to Thursday Golf School die geleentheid te gee om teen ’n klein fooi aan die dag deel te neem.
Die spelers het elk teen slegs R50 die kans gekry om die volle golfbaan te speel.
Met die steun van die gewone spelers sowel as die deelnemers van die Monday to Thursday Golf School, en danksy die veiling was die fondsinsameling suksesvol.
Pule Malefane van die Monday to Thursday Golf School met Babs Nell van die Brakpan Ringbalklub. FOTO: Charma du Plessis
Arno du Preez ontang 'n bottel wyn van Babs Nell. FOTO: Charma du Plessis.
Ray Coetzee, Werner Schwahn, Riaan Esterhuizen, Riaan Botha en Neville Jonas het die dag op die baan geniet. FOTO: Charma du Plessis.
Johannes Nkosi, Joe Khumalo, Pule Malefane en Carter Mogale. FOTO: Charma du Plessis
Die bestuur van Brakpan Ringbalklub, Monica Marcus, Babs Nell en Riaan Esterhuizen. FOTO: Charma du Plessis.
William Seepe, Ple Mafisa, Willie Mkhare en Pollen Ndlanya. FOTO: Charma du Plessis.
Roger van Greunen ontvang sy prys van Babs Nell van die Brakpan Ringbalklub. FOTO: Charma du Plessis.
Roger van Greunen, Stefan Mitchell, Clinton Murray en Arno du Preez op die baan. FOTO: Charma du Plessis.
Demetré Prokopis, wat die dag ondersteun het en Babs Nell. FOTO: Charma du Plessis.
Stef Mitchel het die dag gniet. Hy is hier te sien saam met Babs Nell. FOTO: Charma du Plessis.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.