Local newsSport

Losberg Gymnastics-gimnaste behaal plekke in Kempton Park

Tlotlang Mokhahle en Caylee Menezes het algehele derde plekke in hul onderskeie ouderdomsgroepe behaal tydens ’n kompetisie by Gymagic in Kempton Park.

Losberg Gymnastics se gimnaste het verlede week tydens ‘n groot kompetisie uitstekend gevaar.

Die klub se eienaar, JJ Strydom, het bevestig dat Charmaine Joubert, Mvelo Sepeng, Caylee Menezes en Tlotlang Mokhahle oor die naweek van 1 en 2 Augustus aan ‘n kompetisie by Gymagic in Kempton Park deelgeneem het.

Tlotlang en Caylee het met die algehele derde plekke in hul onderskeie ouderdomsgroepe weggestap.

“Hulle het baie goed gedoen. Ons begin die nuwe kompetisiejaar baie goed!” sê Strydom.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button