NewsNewsSportSport

Fochville drawwers skrik nie vir bulte nie

Drie lede van die Fochville marathonklub het onlangs hul staal tydens ‘n groot wedloop in Mpumalanga gewys.

Elmarie Hayes, Ian du Plessis, en sy seun, Ruan, het onlangs aan die Kaapsehoop Marathon deelgeneem.
Dié wedloop het hulle oor ‘n roete van 42,2 km van Kaapsehoop deur die heuwels tot by die Mbombela Stadion in Nelspruit geneem.
Hayes het die wedloop, ‘n kwalifiseerder vir volgende jaar se Comrades en Two Oceans, in ‘n tyd van 4:10 voltooi. Die Du Plessis-span het in ‘n tyd van 4:24 klaargemaak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button