Local newsNews

Daggies in Bokkie-spanne

Hulle gaan die komende maand hul staal wys.

Verskeie spelers van Laerskool Dagbreek is vir spanne gekies wat aan die jaarlikse Bokkie-sportweek gaan deelneem.

Dié byeenkoms, wat reeds vir dekades aangebied word, gaan van 24 tot 28 Junie op Kroonstad gehou word.

Keagan Nel, Seuverus Day en Gideon Viljoen is vir die Wes-Transvaal Bokkie rugbyspan gekies.

Marli Labuschagne en Jaydean Lourens vir die Transvaal netbalspan gekies wat tydens die byeenkoms gaan meeding.

Marli Labuschagne is vir die Transvaal-netbalspan gekies.
Jaydean Lourens is ook deel van die Transvaal netbalspan.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button