Local newsNews

Daggies presteer by Merafong Kunstefees

Die kompetisie is by Laerskool Losberg in Fochville aangebied.

Laerskool Dagbreek het tydens die onlangse Merafong Kunstefees groot spore getrap. Verskeie leerders is beloon vir hul uitsonderlike prestasie in kuns, kultuur, kreatiewe skryfwerk en handvaardigheid.

Die jaarlikse kunstefees is by Laerskool Losberg in Fochville gehou, en die Dagbreek-leerders het met hul kreatiwiteit en talent uitgeblink.

Hier is die lys van presteerders:

🏅 Hannah-Mari van Wyk

  • Voorgeskrewe poësie

  • Naaldwerk (Graad 4 – 7)

  • Junior Afdeling Wenner – Skeppende Kuns

🏅 Neandi Janneke

  • English FAL: Creative Writing – Poem

  • Afrikaans Huistaal: Kreatiewe Skryf – Gedig

🏅 Mikayla Rademeyer

  • Afrikaans HT – Poësie (Eie keuse) Gr. 7–9

  • Afrikaans HT – Voorbereide lees Gr. 7–9

  • Afrikaans HT – Kreatiewe skryf: Opstel Gr. 7–9

  • Afrikaans HT – Voorgeskrewe poësie Gr. 7–9

  • English FAL – Unprepared Reading Gr. 7–9

🏅 Johnny Rudolph

  • Voorgeskrewe Poësie

  • Prepared Reading

🏅 Linka Ebersohn

  • Kategorie Wenner: Vlyte

🏅 Cara Wiese

  • Kategorie Wenner: Afrikaans HT onvoorbereide lees

🏅 Wessel Oosthuizen

  • Groetekaartjies (Kategorie Wenner)

  • Prentemaak (Kategorie Wenner)

  • Vlyte

  • Skilderkuns

🏅 LJ Marshall

  • Voorbereide Lees Gr. 4–6

🏅 Mihane Nel

  • Kategorie Wenner: Afrikaans HT – Poësie (Eie keuse) Gr. 4–6

  • Category Winner: English FAL – Poetry (Own Choice) Gr. 4–6

  • Category Winner: English FAL – Prescribed Poetry Gr. 4–6

🏅 Karli Kinnear

  • Groetekaartjie Gr. 1–3

🏅 Bailey van den Berg

  • Klavier: Soloverwerkings

🏅 Elke Burger

  • Naaldwerk

  • Vlyte

  • Prentemaak

Laerskool Dagbreek is trots op elke leerder wat aan die kunstefees deelgeneem het. Hierdie prestasies is ‘n bewys van hul harde werk, toewyding en kreatiewe talent.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button