Local newsNews

Hoërskool Fochville kondig 2026 hoofleiers aan

Lees meer oor die volledige leierspan en die boodskap van die skoolhoof, me. Erna Nortjé.

Hoërskool Fochville het die afgelope week die skool se nuwe hoofleiers aangewys.

Zak Pieterse is die hoofseun vir 2026 terwyl Zané Mulder die skool se nuwe hoofmeisie is.

Dewald Prinsloo is die onderhoofseun en Jodyn Deacon die onderhoofmeisie.

“Baie geluk aan die nuwe hoofleiers met julle aanstelling. Mag hierdie rol vir julle ‘n geleentheid wees om met wysheid, respek en toewyding te lei. Ons vertrou dat julle ‘n positiewe verskil sal maak en ‘n inspirasie vir ander sal wees,” het die skool se hoof, me. Erna Nortjé gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button