Local newsNews

Fochville se skopboksers presteer tydens kompetisies

Hierdie klub se lede hoef vir niemand terug te staan nie.

Lede van die Fochville-skopboksklub het onlangs hul vermoëns tydens verskeie vooraanstaande kompetisies ten toon gestel. 

Van die vegters het aan die provinsiale skopbokskampioenskap gaan deelneem terwyl ander hul staal tydens die Suid-Afrikaanse kampioenskap gaan wys het.

Verskeie van die vegters het medaljes teruggebring, wat wys dat die klub vir niemand hoef terug te staan nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button