News
-
Slag van Majuba by Parys herdenk
Local newsDie Slag van Majuba sal op 18 Februarie by Udolpho Rivierplaas buite Parys met 'n skyngeveg herdenk word.
-
Bejaarde onsedelik aangerand
Local news‘n Bejaarde vrou van Carletonville het die afgelope feestyd ‘n aaklige ondervinding gehad.
-
So vang jy ‘n bielie van ‘n baber
Local newsTennyson (Teuns) Colleskey van die Hap en Kap-hengelklub het 30 Desember 2022 besluit om by Cilliers se plaas, Deneysville, te…
-
Gesteelde voertuie van transitorooftog verbind met eienaar van sekuriteitsmaatskappy
Local news'n 45-jarige eienaar van 'n sekuriteitsmaatskappy het op Vrydag 6 Januarie 2023 vlugtig in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn in verband met…
-
Geen hulp van Merafong met probleem-erwe
Local newsInwoners in die suidelike deel van Fochville sit met hul hande in hul hare oor verskeie oop erwe.
-
-
Kinderhuiskinders hou onvergeetlike seevakansie danksy fondsinsameling
Local newsKinders van die Trentico Kinderhuis in Vereeniging kon in Desember op ’n onvergeetlike vakansie na die see by Richardsbaai gaan…
-
Perd van eienaar gered en soek nuwe tuiste
Local news'n Perd wat op 28 Desember 2022 weens uitputting in Kareestraat in SE3 in Vanderbijlpark inmekaargesak het terwyl hy besig…
-
Groot skrik toe weerlig ‘n gesin se kar tot stilstand blits
Local newsHulle het skielik 'n verblindende blougeel flits gesien en die slag gehoor...
-
Bykomende Eskom beurtkrag ook nou by ons
Local newsEskom het ook vandag begin om bykomende beurtkrag in die Merafong City Plaaslike Munisipaliteit toe te pas as gevolg van…
-
Die dag toe Chris sy kar – en byna sy lewe – verloor het
Local news"Velle het van my hele lyf af gehang terwyl ek huis toe gehardloop het om hulp te ontbied," onthou Chris
-
Drie sterf in kop-aan-kop botsing
Local newsDrie mense is gisteroggend in ‘n ongeluk tussen Carletonville en Potchefstroom dood.











