Sport
-
Jaguars wys ander hóé
Local newsOns area se rugbyspan, die MCR (Merafong Club Rugby) Jaguars, het verlede Saterdag hul opponente gewys wie is baas.
-
FRC atlete se bene hou
Local newsAl die atlete van FRC (Fanatics Racing Club) wat Sondag die jaarlikse Comrades ultramarathon aangepak het, het dit voltooi.
-
Jaguars Saterdag op tuisveld
Local newsAlle inwoners word uitgenooi om Saterdag ons area se eie rugbyklub, die MCR Jaguars, op hul tuisveld te gaan ondersteun.
-
FRC-lede reg vir Comrades
Local newsLangasems van FRC (Fanatics Racing Club) gaan Sondag aan die jaarlikse Comrades ultramarathon deelneem.
-
Fochville se ruiters wys hul staal
Local newsRuiters van Fochville het onlangs verskeie plekke tydens ‘n skole-perdrykompetisie gewen.
-
Skopboksers staan vir niemand terug nie
Local newsLede van die XKT Fight St skopboksklub in Carletonville het die afgelope naweek verskeie toekennings tydens 'n groot kompetisie ingepalm.
-
Jaguars Saterdag op tuisveld
Local newsRugby-ondersteuners word uitgenooi om Saterdag. 27 Mei ons plaaslike rugbyklub, die Jaguars MCR (Merafong City Rugbyklub), op hul tuisveld te…
-
Carletonville vegters presteer nasionaal
Local newsSkopboksers en gemengde gevegskuns (mixed martial arts of MMA) vegters van Carletonville het die afgelope paar weke tydens twee nasionale…
-
Local Stars shine at Carletonville Half Marathon
Local newsThat our area has a lot of talent, including many up-and-coming young stars, was clear at this week's Carletonville Half…
-
Carletonville Half Marathon on Monday
Local newsThe annual Carletonville Half Marathon takes place on Monday, 1 May.
-
Jaguars rugby vuur en vlam
Local newsDie nuwe Jaguars MCR (Merafong City Rugby) klub is reeds besig om te wys dat hulle spelers is om mee…
-
Ratels raap medaljes op
Local newsLede van die Ratels stoeiklub op Carletonville het dié week weer tydens 'n groot kompetisie presteer.











