Sport
-
Jong rugbyspeler van Welverdiend presteer
News‘n Jong rugbyspeler van Welverdiend het die afgelope seisoen gewys dat hy vir niemand hoef terug te staan nie.
-
CRC sit opponente ore aan
NewsCarletonville Rugby Club (CRC) speel weer vanmiddag, Saterdag 29 Junie, op hul tuisveld na hulle verlede naweek teenstanders van Eldorado…
-
-
Carletonviller wys sy slag by die Pampoenboere
News‘n Oud-leerling van Callies is besig om naam te maak as vlugvoetige vleuel van die Pampoenboere-rugbyspan in Potchefstroom.
-
Fochville se ster-danser op pad na Italië
NewsFochville se ster-danser, Anellé Arbuckle, is later dié maand op pad na Europa om aan ‘n groot danskompetisie te gaan…
-
Fochies se netbalmeisies bo
NewsHoërskool Fochville se o.16 A-netbalspan is besig om hul opponente oral ore aan te sit.
-
Carletonville Rugbyklub wys wéér hul staal
NewsCarletonville se enigste rugbyklub het weer Saterdag opponente op hul tuisved in die stof laat byt.
-
Lyk van jong man uit rivier gehaal
NewsDie lyk van ‘n jong man is Donderdag 23 Mei uit die Vaalrivier gehaal.
-
Nóg Fochies presteer in ‘n Leeus-span
NewsHoërskool Fochville se rugbyspelers is besig om hul stem dik te maak tydens provinsiale kompetisies.
-
Fochies hou naam hoog in Presidentspan
NewsMeer as die helfte van die Goue Leeus se o.19 Presidentspan bestaan vanjaar uit spelers van Hoërskool Fochville.
-
Carletonville Rugbyklub draf Vrydag op tuisveld uit
NewsCarletonville se nuwe rugbyklub nooi alle besoekers uit om hul Vrydag op hul tuisveld te kom ondersteun.
-
Gemengde welslae vir Callies se rugbyspanne
NewsHoërskool Carletonville se rugbyspanne het verlede Saterdag op hul tuisvelde teen opponente van Hoërskool Goudrif van Germiston uitgedraf.










