Sport

  • Dorado-span wen Billfish 15000

    Local news

    'n Span van Dorado Skibootklub se uitstekende vangste het verseker dat hulle vanjaar as die wenners van die Billfish 15000…

  • Fochville rolbalspelers wys hul staal

    Local news

    'n Span van Fochville Rolbalklub het onlangs tydens 'n groot kompetisie presteer.

  • Vegters vir harde werk beloon

    Local news

    Carletonville: Lede van die Fight Street XKT skopboks en gemengde gevegskuns (MMA) klub is die afgelope week tydens hul prysuitdelingsfunksie…

  • Atleet op pad na SAs

    News

    Nóg 'n atleet van Carletonville gaan dié naweek aan die ASA (Atletiek Suid-Afrika) nasionale jeugkampioenskappe deelneem.

  • Jaguars wys hul presteerders aan

    Local news

    Die MCR (Merafong Club Rugby) Jaguars het verlede naweek hul algemene jaarvergadering en prysuitdeling gehou.

  • Straatmyl lok meer as ooit

    Local news

    Fochville se hoofstraat, Losberglaan, was die middag van Woensdag, 25 Oktober 'n miernes van beweging toe meer as 'n duisend…

  • Nóg Straatmyl foto’s

    Local news

    Hier is nóg foto’s van gisteraand se RE/MAX en Hoërskool Fochville Straatmyl.

  • Jong gimnas laat hom nie onderkry nie

    Local news

    'n Jong gimnas van die Losberg Gimnastics klub in Fochville het onlangs gewys dat niks hom sal onderkry nie.

  • Foto’s: RE/MAX en Hoërskool Fochville Straatmyl

    Local news

    Die jaarlikse RE/MAX en Hoërskool Fochville Straatmyl het vanmiddag weer baie deelnemers gelok. Hier is van die foto's.

  • Fochville Stoeiklub bring medaljes terug

    Local news

    Adele Louw Fochville Stoeiklub het tydens die afgelope skoolvakansie uitstekend tydens die sport se nasionale kampioenskappe presteer.

  • Ratels bring ook medaljes terug

    Local news

    Lede van die Ratels Stoeiklub van Carletonville het onalngs die dorp se naam hoog gehou.

  • Jong ruiter presteer

    Local news

    'n Jong ruiter van Fochville het onlangs tydens 'n groot skou presteer.

Back to top button