NewsNews

Trok vol hoenders brand op Potch-pad

‘n Trok wat ‘n vrag hoenders vervoer het, het gister (14 Maart) omstreeks 11:30 net buite Potchefstroom op die Carletonvillepad aan die brand geslaan.

‘n Trok wat ‘n vrag hoenders vervoer het, het gister (14 Maart) omstreeks 11:30 net buite Potchefstroom op die Carletonvillepad aan die brand geslaan.

Die brandweer, verkeer, polisie en Mooirivier Beskerming was vinnig op die toneel om saam die brand onder bedwang te bring. Die trok se ondertoestel het na bewering warm geword waarna die bande aan die brand geslaan het. Talle hoenders wat op die trok gelaai was het gebrand.

IMG-20170314-WA0016

IMG-20170314-WA0013

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button