NewsNews

Sneeu in Lesotho laat temperatuur val!

Haal maar die wintersklere uit die kas, trek lekker warm aan en bly in die huis … want die temperatuur gaan val! Vaaldriehoekers kon reeds van gister ‘n verskil in die temperatuur voel, en dit is te danke aan sneeu oor dele van Lesotho.

Volgens die weervoorspelling het die eerste sneeu reeds gister begin val en kan dit moontlik tot 29 April voortduur.

Daar word ook verwag dat daar ligter sneeu-neerslae oor die suidelike Drakensberg in die Oos-Kaap kan wees.  Bly warm en veilig!

Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig op die webwerf van die Herald se susterskoerant, Vaalweekblad:

https://vaalweekblad.com/61007/sneeu-in-lesotho-laat-temperatuur-val/

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button