NewsNews

19 September: Merafong se coronavirus gevalle steek 3 000 merk verby

Die getal inwoners van die Merafong City municipal gebied wat met die nuwe coronavirus besmet is, is weer besig om vinniger te begin styg.

Dié getal het die afgelope naweek tot meer as 3 000 gestyg.

Volgens statistieke van die Gauteng department van gesondheid is daar nou 3 012 inwoners wat met die siekte besmet is. Van hulle het 2 634 reeds herstel.

Elders in die Wesrand is daar 7 447 gevalle in Mogale City, waarvan 6 105 reeds herstel het en 3 855 in Rand West, waarvan 2 634 reeds herstel het.

Daar is reeds 286 inwoners van die Wesrand aan Covid-19 oorlede.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button