NewsNews

KYK: Inwoners van Redan ruk op na hof toe skieter verskyn

’n Groep inwoners van Redan het voor die hof betoog toe Daniel Jacobus “Daan” Opperman Lowings (69) Dinsdag vlugtig in die streekhof verskyn het.

VEREENIGING. – ’n Groep inwoners van Redan het voor die hof betoog toe Daniel Jacobus “Daan” Opperman Lowings (69) Dinsdag vlugtig in die streekhof verskyn het.

Lowings het in Augustus vanjaar glo sy geweer uitgehaal en die 60-jarige Leon du Toit (60), ‘n mede-inwoner, doodgeskiet tydens ’n onderonsie oor tuinstoele.

Leon du Toit (60) is dood nadat hy deur sy kakebeen geskiet is. Foto: Verskaf
Daniel Jacobus “Daan” Opperman Lowings (69) en sy regsverteenwoordiger David Mey. Foto: Christiaan Cloete
Inwoners van Redan buite die Vereeniging-landdroshof met plakkate. Foto: Christiaan Cloete

Kyk video hier:

Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig:
https://vaalweekblad.com/81638/kyk-inwoners-van-redan-ruk-op-na-hof-toe-skieter-verskyn/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button