Laerskool Fochville se o.10A netbalspan het 27 Mei met die goue medalje weggestap toe hulle as die D2 ligawenners aangewys is. Voor is Leané Menezes, Delanie Nel, Jana Mulder, Kay-Dee van Rooyen en Ilze Heyl. Agter is me. Elanie Nel (hulpafrigter), Tianelle Grobler, Razaria Visagie, Weanay Kies en me. Ursula Dippenaar (hoofafrigter).Laerskool Fochville se o.10A netbalspan was die naaswenners in die D2 liga. Voor is Jané Nel, Jaelyn Visagie, Tionette Meyer en Mieka Prinsloo. Agter is Cheritha Bachfischer, Amoné Grobler, me. Jacolien van der Merwe (afrigter), me. Sammy Oosthuizen (afrigter), Alana van der Merwe en Roxanne Nel. Foto’s: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.