NewsNews

Groot skade na veediefstal

Veediewe het verlede week groot skade in die omgewing aangerig.

Die polisie in Carletonville sê die diewe het die aand van 23 Junie op gedeelte 1 van die plaas Driefontein toegeslaan.
Hulle het 14 swart Brahmanbeeste gesteel en met die diere gevlug.
Die eienaar, mnr. Tom Visser, het die diefstal omstreeks 20:00 ontdek.
Die waarde van die diere wat gesteel is, is R210 000.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button