Local newsNews

Munisipaliteit herstel uiteindelik pad op besige hoek

Dit het hul meer as ‘n maand geneem om dit te kom regmaak.

Werkers van die Merafong City Plaaslike Munisipaliteit is van vanoggend (Woensdag 6 Maart) af besig om die gat op die hoek van Oranje- en Blyvoorstraat in Carletonville se herstel.

Die munisipaliteit het op 26 Januarie die pad op dié besige hoek oopgegrawe na ‘n waterpyp gebars het maar dit nooit heeltemal herstel nie.

Die Herald het Merafong gister oor die probleem uitgevra, en die munisipaliteit het vanoggend werkers gestuur om die pad te kom herstel.

Volgens die werkers gaan die pad waarkynlik eers môre geteer word.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button