Local newsNews

Asemrowende mooi liefdeslied in Afrikaans en Italiaans

Kyk en luister na ons eie VonWest se weergawe van die lied op pragvideo

‘n Mens staan soms verstom oor die ongelooflike musiektalent van ons Suid-Afrikaners.
Een van die duetgroepe wat werklik erkenning verdien is VonWest, bestaande uit Dewald von Solms en Pieter West.
Die groep se eerste album, wat hul groot treffer “Ek lewe vir jou/ Vivo per Lei” in Afrikaans en Italiaans bevat, is meer as 10 jaar gelede reeds deur die Suid-Afrikaanse sang- en klavier-ikoon wyle Christa Steyn vervaardig.
Die lied is in 1995 deur Andrea Bocelli as ‘n duet saam met Giorgia Todrani bekendgestel.

Kyk en luister na ons eie VonWest se weergawe van die lied op die indrukwekkende video wat in April 2012 deur Pierre Smith vervaardig is.

https://www.youtube.com/watch?v=k6uJZvoze5k

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button