Local newsNews
Wie is hierdie man?
Die polisie in Carletonville soek na hom in verband met ‘n misdaad dié week in Carletonville. Die middeljarige man, wat ‘n blou blokkieshemp gedra het, word gesoek na ‘n misdaad by ‘n inkopiesentrum op die dorp gepleeg is. Hy ry ‘n wit bakkie. Indien jy weet wie hy is, skakel vir sersant Wynand Kruger by …
Die polisie in Carletonville soek na hom in verband met ‘n misdaad dié week in Carletonville.
Die middeljarige man, wat ‘n blou blokkieshemp gedra het, word gesoek na ‘n misdaad by ‘n inkopiesentrum op die dorp gepleeg is. Hy ry ‘n wit bakkie.
Indien jy weet wie hy is, skakel vir sersant Wynand Kruger by 065 968 9630.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



