Local newsSport

Jaguars Saterdag op tuisveld in aksie

Ons area se eie rugbyklub, die MRC Jaguars, gaan weer Saterdag op hulle tuisveld uitdraf.

Hulle gaan in vriendskaplike wedstryde teen Randfontein op die Gert van Rensburg-stadion uitdraf.
Die o.21-span gaan om 13:15 op die veld draf, terwyl die tweedes hul opponente om 14:40 gaan aandurf.
Die dag se hoogtepunt gaan om 16:00 plaasvind wanneer die eerste span op die veld gaan draf.
Alle inwoners word uitgenooi om ons eie rugbyspanne te gaan ondersteun.

Die uitnodiging na Saterdag se wedstryde.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button