Schools

Kleinspan vier Wêreldboekedag

Die kleuters van Bosveldspruitjies Kleuterskool in Bela-Bela het op Dinsdag, 23 April Wêreldboekedag gevier.

Die leerders kon soos hulle gunsteling boekkarakters aantrek, kolwyntjies versier en het lekker gesmul aan die 11,2 m lange Bennie Boekwurm-koek wat hul eiehandig met die kolwyntjies gebou het.

Die gr. R-leerders aangetrek soos hulle gunsteling boekkarakters. Links na regs: Bismark Daling, Lia Sheasby, Beauty Ditle, Owethu Thobosa, Zoey Breedt, Gerhard van der Linde en Anchari Clayton.
Die Bennie Boekwurm-kolwyntjiekoek was 11,2 m lank en daar was genoeg vir elke leerder om te geniet.
Lwandi Mgimeti was dressed as her favourite character, Moana.
Nevaeh Mostert en Gerhard van der Linde geniet hulle kolwyntjies.
Birthday girl, Ditheto Makgamatha enjoyed her birthday bash.
Hoewel hul nie kan lees nie, weet hul al van sprokieskarakters. Arthur Grobler en Christiaan du Toit smul aan die lekker kolwyntjies.

Related Articles

 
Back to top button