School sportSport

Oosterlig domineer teen Elspark

Hoërskool Elspark verloor.

Die 2013 Beeld trofee wenspan, van die Hoërskool Oosterlig, die o-15A-span, het Saterdag, 24 Mei, gewen teen die Hoërskool Elspark, op Oooosterlig se tuisveld, in Sunwardpark, Boksburg.

Die span van Boksburg het verlede jaar die Beeld trofee met die Hoërskool Ben Viljoen gedeel.

Alhoewel die tuisspan se balhantering in vorige wedstryde beter was, het hul steeds gedomineer, met die opponent wat vir meeste van die wedstryd moes verdedig.

Die Oosterlig spanne het al hul westryde gewen en ander resultate was as volg:

O-14A wen 57 – 0.

O-4B wen 22 – 0.

O-16A wen 38 – 0.

Tweedespan wen 22 – 9.

Eerstespan wen 40 – 7.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Germiston City News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button