Sherice Engelbrecht (links) en Nadia Pienaar van Laerskool Oosterkruin het onlangs Suid-Afrikaanse kleure vir ringbal behaal.
Sherice vir die onder-13 span en Nadia vir die senior dames span.
Jy kan ook lees:
Leerlinge vir Oosrand rugbyspan gekies
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



