Community galleriesGalleries

Hoe voel jy oor tuisskool?

Na die onsekerhede van die 2020 skooljaar het ons ’n paar mense gevra vir hul opinies oor tuisskool.

Na die onsekerhede van die 2020 skooljaar het ons ’n paar mense gevra vir hul opinies oor tuisskool.

Angeliq Cheetham:
Tuis onderrig is ’n groot verantwoordelikheid en verg baie self-dissipline. Elke dag is ’n groot uitdaging sonder sosiale interaksie.
Charnelle Borcherds:
Tuisskool is goed omdat mens teen jou eie pas kan aangaan met jou werk. Dit leer jou self-dissipline omdat jy jou eie tyd moet bestuur.
Bernice Borcherds:
Tuisskool laat ’n kind aanpas met sy of haar eie unieke omstandighede en leer hul om op hul eie tyd te werk en leer in hul eie gemaksone.
Malandri du Plessis:
Tuisskool het sy positiewe en negatiewe kante. Al die fokus is op een leerder en daarom is dit ’n goeie ding, maar ek sal nie daarvan hou nie omdat mens nie deel sal wees van byeenkomste. Jy kan ook nie lekker vriende maak nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button