GalleriesSports galleries
GALLERY: 2020 matrikulante gevra oor hul toekomsplanne
Matrikulante wat hul uitslae ontvang het, deel hul toekomsplanne.

Ek wil graag ’n onderwyseres word. Daarom is my planne om verder te gaan studeer juis daarvoor.

Ek beplan om kollege toe te gaan met die doel om ingenieurswese te gaan studeer.

Ek sal graag wil gaan verder studeer. My droom is om eendag voertuie te ontwerp.

My planne is maklik, ek sal graag by ’n universiteit wil gaan studeer om ’n sielkundige te word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



