NewsSchools

Volkies gaan Bokkieweek toe

Drie leerders van Hoër Volkskool se eerstespan gaan die eerskomende vakansie aan die Bokkieweek rugbytoernooie te Kroonstad deelneem.

HEIDELBERG – Duan Tromp, Johann Smit en Charl Arndt van Hoër Volkskool gaan die eerskomende vakansie aan die Bokkieweektoernooi in Kroonstad deelneem. Duan (links) en Charl (regs) verteenwoordig die o/19 Oos-Transvaal rugbyspan, terwyl Johann die veld vir Vaaldriehoek se o/19s uitdraf

 

IMG_5766 (Medium)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto.

Related Articles

Back to top button