NewsSchools

Skole ruiterspanne presteer

Twee spanne as ligawenners aangewys.

Hoër Volkskool en Laerskool AG Visser se ruiterspanne is as Sedibeng ligawenners aangewys met Laer Volkskool wat ‘n tweedeplek ingepalm het.

 

Sewe individuele ruiters het ook gekwalifiseer om aan die Gauteng-uitdunne wat van 7 tot 9 Augustus in Kaylami aangebied is, deel te neem. Hulle is Liza Uys, Grethe Deminey, Petrus Bezuidenhout, Megan Momberg, Nika van Zyl, Reuben Oosthuizen en Mia Bezuidenhout.

 

3

 

Reuben en Petrus het op 27 Augustus verneem dat hulle in die Gauteng-span ingesluit is.

 

Sien foto’s van Hoër Volkskool, Laerskool AG Visser en die sewe individuele ruiters wat vir die Gauteng-uitdunne gekwalifiseer het more in HERAUT.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button