NewsSchools

Hoër Volkies matrieks wys hul pronkvere

Volkies se matriekafskeid in volle swang.

Hoër Volkskool se matrieks en hul metgeselle het pas hul pragtige uitrustings aan die gehoor getoon.

 

Die matrieks het nie teleurgestel nie en uitgehang in prag-klere met voertuie uit die boonste rakke.

 

IMG_20151002_172055

Hou dié spasie dop vir ‘ n gallery van al die leerders se foto’s.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button