NewsSchools

Vossies se swierige afskeid

NIGEL - Hoërskool John Vorster se matrieks is op 15 Oktober soos Hollywood-sterre op die rooi tapyt verwelkom.

‘n Pronkparade wat die formele afskeidsfunksie voorafgaan, het om 16:00 by die skool se sportgronde plaasgevind.

IMG_7649 (Custom)

Dreigende donderweer en rukwinde het toeskouers nie binnehuis gehou nie en honderde mense het opgedaag om 2015 se matriek-Vossies in hul spoggewaad te aanskou. Leerders het heelwat inisiatief aan die dag gelê en met vuurwaens, ‘n kruiwa, ‘n brandweerwa, helikopter, “flower-power Volla” en limousine opgedaag.

IMG_7636 (Custom)

Na afloop van die parade is die matrieks per bus na Summer Place in Boksburg geneem, waar die amptelike funksie plaasgevind het.

IMG_7637 copy (Custom)

Honderede foto’s beskikbaar in die gallery by www.heidelbergnigelheraut.co.za

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto.

Related Articles

Back to top button