MEISIE LEIERS:
NIGEL – Tydens Laerskool Tini Vorster se prysuitdeling op 13 November is die volgende meisie leerders as leiers vir 2016 aangewys: Robinn Thorburn (hoofmeisie), Alexis Ligthelm (onderhoofmeisie), Jo-Lin Grobler (onderhoofmeisie), Danelle Gouws (onderhoofmeisie), Zunique Benadie, Sonica Cary-Smith, Johanna Cornelius, Joanne Deyzel, Petra du Plessis, Andelene du Preez, Marlouise Engelbrecht, Daniella Gabriel, Anjé Johnson, Melissa Malan, Mariesa Manenti, Chantelle Olivier, Danél Thomas, Elisna Uys en Johanna Vermaak.
SEUNS LEIERS
NIGEL – Tydens Laerskool Tini Vorster se prysuitdeling op 13 November is die volgende seuns as leiers vir 2016 aangewys: Leslie de Lange (hoofseun), Johannes van Aswegen (onderhoofseun), Stefan Horn (onderhoofseun), Ruan Claassens (onderhoofseun), Eugene Botha, Morné Brits, Enrico Hansen, Ruan Koekemoer, Tiaan Nel, Herbert Pretorius, Xain Schoeman, Juan-Pierre Steyn en Stefanus van Wyk.
TOP PRESTEERDERS:
NIGEL – Die volgende leerders van Laerskool Tini Vorster het tydens die prysuitdeling op 13 November trofeë vir top akademiese presteerder in hul onderskeie grade ontvang: Veruschke Duvenhage (Graad 4), Cilje-Marie Kruger (Graad 5), Robinn Thorburn (Graad 6) en Beulha van Zyl (Graad 7).






