NewsSchools

Sagie-leiers vir 2016 aangewys

Laerskool Hannes Visagie het onlangs hul leiers vir 2016 aangewys

NIGEL – Laerskool Hannes Visagie se leiers vir 2016 is op 18 November aangewys. Hulle is van agter (links na regs) Wessel Prinsloo , Pieter Fourie, Andile Shange, Preüyt Alberts, Pieter Cronje, Marleu Jacobs, Hendré Horn, Raquel Wessels, Megan Prinsloo, Bernice Roux, Madeline Gilaü, Jessica Els, Natalie Visagie, Bianca Bezuidenhout, Abigail de Waal, Anli Fourie, Kaylee van de Venter, Roelene Myburgh, Elzie Deysel, Johannie van der Merwe, Demé Rootman, Chelsea Maloy, Tenita Botha, Larusha van den Heever en Shani Meintjies.

NIGEL - Laerskool Hannes Visagie se hoofseun- en meisie vir 2016 is die Fourie tweeling, Anli en Pieter.
NIGEL – Laerskool Hannes Visagie se hoofseun- en meisie vir 2016 is die Fourie tweeling, Anli en Pieter.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto.

Related Articles

Back to top button