NewsSchools

Nuwe onnies by Nigel se skole / new teachers at local schools

Nigel se skole het die eerste kwartaal met 'n aantal nuwe gesigte in die personeelkamer afgeskop.

IMG_9141 (Custom)

Laerskool Hannes Visagie se nuwe grondslagfase personeel is Mariska Steyn (Graad 2) en Duné van Rooyen (Graad 1).

 

IMG_9151 (Custom)

Laerskool Tini Vorster het die eerste kwartaal met drie nuwe personeellede in sy leerkrag afgeskop. Hulle is Nadia Greyling – Natuurwetenskappe Graad 4 en Sosiale Wetenskappe Graad 5; Berdine Botha – Graad 2 en Corné Deysel – Engels Graad 5 en Skeppende Kunste Graad 7.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto.

Related Articles

Back to top button