Dit was ‘n naelbyt wedstryd met Hoogenhout wat die eerste helfte oorheers het.
Kort voor halftyd is een van Volkies se sleutelspelers Alton Palmer met ‘n kniebesering van die veld af, maar Volkies het diep gedelf en in die tweede helfte ware karakter gewys toe hulle die agterstand uitgewis het.
Vokskool het die kragmeting met ‘n telling van 28-22 gewen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!















