NewsSchools

Hoërskool John Vorster

    Volg ons: Facebook Twitter

AJ Brand, Flippie Buys, Jean Baasden, Marcel Helberg, Henry van Biljon, Albert Claassens en Preston Alberts van Hoërskool John Vorster het vir die Valke o/18-rugbyproewe wat op 7 Mei by Hoërskool Transvalia plaasvind, gekwalifiseer.

 

Hoërskool John Vorster se sanggroep Harmonie, het vanaf 26 tot 29 April ‘n musiek DVD onder leiding van plaaslike sanger Ernie Bates, net buite Parys in die Vrystaat opgeneem. Van die opnames is by Stonehenge en die NG Kerk gemaak, waar hulle ondermeer saam met duet sangpaar Willie en Natasja Joubert opgetree het. Hier is Colinda Stassen, Zandré Smit, Chane Thompson, Anli Fourie, Lee-Ann Venter, Yolin Lottering, Kezia Bowker, Anja Labuschagne, Rita Venter, Chanté Fourie, Monique Botha, Pierina Belotti, Chanté Bester, Chanté Olivier, Claudia Ribeiro, Elani Nel, Kay-Leigh Kruger, Chante Koekemoer, Bianca Storm, Jeandré Lewis en Kay-Lee van de Venter van die sangroep.

 

Volg ons:

Facebook

Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button