NewsSchools

Sagies vaar puik in Valke-finaal

Laerskool Hannes Visagie se rugby eerstespan het op 19 Junie in die Valke finaal teen Laerskool Kempton Park te staan gekom, waar hulle met een punt verloor het.

Die eindtelling was 31-30 in die opposisie se guns.

 

Die o/10 rugbyspan het as ligawenners geseëvier nadat hulle Laerskool Pam Brink op 19 Junie met ‘n telling van 5-0 in die Valke finaal geklop het.

 

Hier is Martin Pretorius, Charles van der Nest, Henlo Swartz, Christo van Rooyen, Remon Smit, Henro Stander, Johannes de Lange, Henru Coetzer, Adrian Homan, Martin Meyer, Henri Cronje, Pieter Kriek, Darius Snyders, Seth Calitz, Tshepiso Morobe, Lihan Stander, Castelyn van Roy, Triston Louw en Stefan Stroh.

 

Volg ons:

Facebook

Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button