News
OPVOLG: Shoprite sekuriteitswag doodgeskiet in Ratanda
Sekuriteitswag is koelbloedig doodgeskiet!
Die polisie sê hulle het sterk leidrade gekry nadat ongeveer 15 gewapende mans die Shoprite in the Ratanda-winkelsentrum in Heidelberg beroof het. ‘n Sekurteitswag, wat die mans wou keer is doodgeskiet.
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



