Die volgende leerders van Laer Volkskool is vir die o/13 meisiesspan gekies wat op 24 Augustus aan die Gauteng skaakkampioenskappe in Pretoria deelgeneem het: Abigail Roos, Roxanne Roos, Zahné Coetzee, Dané Vogel, Liezel Rautenbach en Suaté Pretorius.
Anika Coetzee, Gabriella Roos, Armin Stimie, Div Huisamen, Danielle de Villiers en Anko Meyer van Laer Volkskool is vir die o/11 skaakspan gekies wat die skool tydens die Gauteng kampioenskappe op 24 Augustus verteenwoordig het
Laer Volkskool se o/13 span wat aan die Gautengse skaakkampioenskappe in Pretoia deelgeneem het, is Brandt Huisamen, Louis de Villiers, Pieter Human, Gerrit Henken, Matthew Wentzel en Géorg Fritz.
Hier is Laer Volkskool se o/9 skaakspan wat op 24 Augustus aan die Gauteng skaakkampioenskappe in Pretoria deelgeneem het: Rohan de Rouwe, Janez Fritz, Jaco Coetzee, Eckhard de Rouwe, Rikus Pretorius en Stian Vogel.