Jordan Harvey (Graad 7) van Laer Volkskool het op 21 Julie by Kruinsig Laerskool te Kempton Park aan proewe vir die Valke Sewes deelgeneem, waarna hy tot die Valke Sewes se o/13 A-span verkies is.
Hy gaan aan die Nasionale interprovinsie toernooi op 27 September by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein deelneem.
Volg ons op:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



