NewsSchools

Hoërskool John Vorster

Hoërskool John Vorster

Hoërskool John Vorster
NIGEL – Hoërskool John Vorster Graad 12-leerder Maritza Maritz het die skool se naam vanjaar hoog gehou tydens die SANESA Gauteng ruiterkuns kampioenskappe wat gedurende Augustus plaasgevind het. Maritza het tweedeplek in die Working Hunter afdeling behaal en is ook gekies om die Gauteng A-span tydens vanjaar se nasionale kampioenskappe wat op 5 Oktober ook by Kyalami plaasgevind het, te verteenwoordig. Daar het sy algeheel 13de plek uit ‘n totaal van 43 deelnemers in Working Hunter behaal

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button