Die volgende leerders van Laer Volkskool is vir die o/13 meisiesspan gekies wat op 24 Augustus aan die Gauteng skaakkampioenskappe in Pretoria deelgeneem het:

Anika Coetzee, Gabriella Roos, Armin Stimie, Div Huisamen, Danielle de Villiers en Anko Meyer van Laer Volkskool is vir die o/11 skaakspan gekies wat die skool tydens die Gauteng kampioenskappe op 24 Augustus verteenwoordig het.

Volg ons ook op:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



